Skip Ribbon Commands
Skip to main content

Suid-Afrikaners het te min sterfte en ongeskiktheidsdekking.

Volgens die South Africa Insurance Gap Report is ons met sowat R28.9 triljoen onderverseker, en Sanlam Produkaktuaris Petrie Marx sê die rede hiervooraan kan gekoppel wees aan ’n gebrekkige begrip van watter dekking ons nodig het, en hoeveel dekking ons in verskillende lewensfases benodig.

Elke persoon se omstandighede is egter uniek en daar is nie slegs een benadering tot sterfte- en ongeskiktheidsdekking wat almal pas nie. Hierdie riglyne illustreer die vernaamste risiko’s en dekkingsbehoeftes in verskillende lewensfases:

gallery gallery gallery gallery gallery gallery

Sanlam bied die Geldterugvoordeel, ’n opsionele ekstra wat by jou bestaande polis* gevoeg kan word, wat jou met  tot ’n 100%-terugbetaling van al jou lewensversekeringspremies beloon na 15 jaar. Uitstekende waarde, regte belonings. Klik hier om meer uit te vind.

Gesels met jou finansiële adviseur of kontak ons om jou in aanraking te bring met ’n gekwalifiseerde finansiële tussenganger om ’n nommerpas oplossing te verskaf. Besoek Sanlam.co.za vir meer inligting. *Voorwaardes geld.

 

 

FaceApp jou spaarfondseFaceApp jou spaarfondsehttp://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/faceapp-jou-spaarfondse.aspxhttp://www.sanlam.co.za/blog/PublishingImages/goalbasedLiving.jpg, /blog/PublishingImages/goalbasedLiving.jpg9/25/2019 12:56:15 PM059888aspx10466http://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/Forms/AllItems.aspxhtmlFalseaspx2019-09-08T22:00:00ZDie onlangse FaceApp-gier het die kollig laat val op veroudering (om nie te praat van datasekuriteit nie).
Alles oor die vergelyking van kankervoordeleAlles oor die vergelyking van kankervoordelehttp://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/vergelyking-van-kankervoordele.aspxhttp://www.sanlam.co.za/blog/PublishingImages/comparing_cancer_banner.jpg, /blog/PublishingImages/comparing_cancer_banner.jpg1/29/2020 1:55:20 PM059901aspx8479http://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/Forms/AllItems.aspxhtmlFalseaspx2020-01-28T22:00:00ZKankerbehandeling is duur, en dan is daar nog die kostes verbonde aan leefstylveranderings, indiensneming van ’n versorger en vervoer na behandelingsentrums.

 Most Read

 

 

Sanlam Life Insurance is a licensed financial service provider.
Copyright © Sanlam