Skip Ribbon Commands
Skip to main content

Suid-Afrika se stokvel-ekonomie bedra jaarliks sowat R50 miljard, en daar is meer as 800 stokvelle wat regoor die land bedryf word. Met inagneming van die omvang en ekonomiese impak, is daar geldige kwelvrae oor hoe stokvel-lede hulself teen likiditeitskwessies kan beskerm of kan verhoed dat hulle die slagoffers word van bedrog en piramideskemas.

“Met inagneming van die omvang en ekonomiese impak, is daar geldige kwelvrae oor hoe stokvel-lede hulself teen likiditeitskwessies kan beskerm of kan verhoed dat hulle die slagoffers word van bedrog en piramideskemas,” sê Jacqui Rickson, Uitvoerende Hoof van Groepvoordele by Sanlam Ontwikkelende Markte Beperk.

“As verbruikers het ons die reg om net soveel vrae te vra as wat ons wil, oor enigiets waarin ons, ons swaar verdiende geld belê – of dit nou ’n beleggingsproduk, ’n aftreespaarproduk of ’n stokvel is,” sê Jacqui Rickson, Uitvoerende Hoof van Groepvoordele by Sanlam Ontwikkelende Markte Beperk.

gallery

Met die oog hierop het Sanlam, in vennootskap met die Nasionale Stokvelvereniging van Suid-Afrika (NASASA), onlangs ’n makelaarsbesigheid bekend gestel en ’n volledige reeks begrafnisprodukte vir stokvelle en begrafnisondernemings saamgestel om die stokvelmark te bedien op ’n wyse wat hierdie mark in staat stel om sy voorkeur-spaarmetode te formaliseer en nog steeds sy tradisies te behou.

NASASA Financial Services (Pty) Ltd is ’n selfregulerende organisasie met ’n databasis van 125 000 stokvelgroepe, wat ongeveer 2.5 miljoen individue bereik. Die nuwe entiteit sal groter finansiële insluiting vir alle lede bevorder en aan mense die sekuriteit gee om toegang tot hul fondse te kan kry wanneer hulle dit nodig het.

 

 

Die belangrikheid van ’n geldige testamentDie belangrikheid van ’n geldige testamenthttp://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/die-belangrikheid-van-n-geldige-testament.aspxhttp://www.sanlam.co.za/blog/PublishingImages/importanceWill.jpg, /blog/PublishingImages/importanceWill.jpg9/25/2019 12:47:25 PM044378aspx44668http://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/Forms/AllItems.aspxhtmlFalseaspx2019-09-08T22:00:00ZJy glo vas jou testament verwoord jou laaste wense.
Likiditeit en jou boedelLikiditeit en jou boedelhttp://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/likiditeit-en-jou-boedel.aspxhttp://www.sanlam.co.za/blog/PublishingImages/enoughCash.jpg, /blog/PublishingImages/enoughCash.jpg9/25/2019 1:05:43 PM044384aspx43957http://www.sanlam.co.za/blog/artikels/Pages/Forms/AllItems.aspxhtmlFalseaspx2019-09-08T22:00:00ZDis een ding om ’n testament op te stel en iets heeltemal anders om te sorg dat daar eendag genoeg kontant in jou boedel is.

 Most Read

 

 

Sanlam Life Insurance is a licensed financial service provider.
Copyright © Sanlam