Skip Ribbon Commands
Skip to main content
SharePoint
  
  
  
  
  
Short Description
  
  
  
Newsletter Content
  
  
  
  
2018-het-meer-van-jou-nodig-om-dit-die-beste-besigheidsjaar-ooit-te-maak.aspx
  
2018 het MEER van JOU nodig om dit die BESTE besigheidsjaar OOIT te maak!1/22/2018
Dis Januarie en jy het dus toestemming om ʼn hele nuwe jy te skep, voor jy ʼn hele nuwe besigheid skep. Gooi al die verouderde planne en jou ou denkwyses weg en begin nuut.
/businessblog/PublishingImages/2018NeedsMoreOfYou_ArticleBlogBanner.jpgYes
1/22/2018 1:44 PMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
2019-dis-tyd.aspx
  
Maak 2019 die Beste Ooit 1/16/2019
Harry Welby-Cooke deel 5 hoofareas waarop jy moet fokus om ‘n suksesvolle 2019 te hê – beide in jou persoonlike lewe en besigheid.
/businessblog/PublishingImages/Bus_blog_its_time.jpgYes
1/16/2019 12:33 PMBianca Snyman (SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
aan-waardige-begrafnisse-toegewy.aspx
  
Aan waardige begrafnisse toegewy6/27/2018
Nomfundo Mcoyi, wenner van die 2017 Mediumgrootte Besigheid, Entrepreneur van die Jaar-toekenning, geborg deur Sanlam en Business Partners, skram nie van uitdagings af weg nie.
/blog/PublishingImages/GoodNews_Banner.jpgYes
6/27/2018 10:35 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
aftrekkings-vir-skade-veroorsaak.aspx
  
Aftrekkings vir skade veroorsaak8/8/2017
ʼn Werkgewer kan skade wat veroorsaak is van ʼn werknemer se vergoeding verhaal maar
vir sodanige aftrekking om wettig te wees, moet die werkgewer aan verskeie
vereistes voldoen volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes  (WBDV).
/businessblog/PublishingImages/DeductionsDamages_ArticleBlogBanner.jpgYes
8/8/2017 2:51 PMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
afwyking-van-tugprosedures-in-die-geval-van-wangedrag.aspx
  
Afwyking van tugprosedures in die geval van wangedrag5/9/2018
Kan ʼn werkgewer van die tugprosedures in wangedragsake afwyk? Die eenvoudige antwoord is ‘ja’, hoewel dit slegs onder beperkte omstandighede toelaatbaar is, soos hieronder verduidelik.
/businessblog/PublishingImages/BusBlog_deviating.jpgYes
5/9/2018 10:59 AMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
bedanking-en-die-werkgewer-se-reg-om-te-dissiplineer.aspx
  
Bedanking en die werkgewer se reg om te dissiplineer – Die laaste sê?9/3/2018
Onsekerheid het geheers oor ʼn werkgewer se reg om met tugstappe voort te gaan nadat ʼn werknemer bedank en sy of haar bedanking ‘dadelik van krag’ gemaak het. Regspraak deur die Arbeidshof in Kaapstad het nou die nodige duidelikheid verskaf.
/businessblog/PublishingImages/Resignation_Banner.jpgYes
9/3/2018 10:05 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
begunstigdefondse-en-die-werkgewer.aspx
  
Begunstigdefondse en die Werkgewer6/12/2018
In hierdie artikel, onthul David Thomson, Senior Regsadviseur van Sanlam Trust, die verrassende statistieke wat onlangs in die “Sanlam Besigheidsmark Survey” vir 2018 deurgegee is.
/businessblog/PublishingImages/Retirement_fund_Banner.jpgYes
6/15/2018 1:07 PMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
bemarkingswenke-wat-jy-dadelik-kan-implementeer.aspx
  
Bemarkingswenke wat jy dadelik kan implementeer8/21/2017
Evalueer die sukses van jou huidige bemarkingsaksies.
/businessblog/PublishingImages/Marketing_ArticleBlogBanner.jpgYes
8/21/2017 10:19 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
beplan-vir-nagmerrie-scenario.aspx
  
Beplan vir 'n nagmerrie-scenario11/1/2015
Hoe kan die besigheidspersoon seker maak dat daar nie haakplekke met die afhandeling van sy of haar persoonlike boedel is nie?
/businessblog/PublishingImages/SanlamTrust_ArticleBlogBanner.jpgYes
4/29/2016 9:28 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
bereken-die-waarde-van-nuwe-en-bestaande-kliente.aspx
  
Bereken die waarde van nuwe en bestaande kliënte8/30/2017
Daar is in wese net drie maniere om ’n besigheid te groei, naamlik, deur nuwe kliënte te verkry, die besigheid se deel van die kliënt se totale besteding te vergroot, en die frekwensie van transaksies met bestaande kliënte te verhoog.
/businessblog/PublishingImages/Calculate_ArticleBlogBanner.jpgYes
8/30/2017 11:01 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
beurtkrag-moet-werknemers-betaal-word.aspx
  
Beurtkrag – Moet werknemers betaal word?4/9/2019
Beurtkrag is besig om ʼn vernietigende impak op besighede te hê.
/businessblog/PublishingImages/Bus_blog_loadShedding.jpgYes
4/9/2019 11:04 AMBianca Snyman (SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
blywende-besigheidsverhoudings.aspx
  
Hoe om blywende besigheidsverhoudings op te bou4/19/2018
Ek het opgemerk dat die goue draad wat blywende besigheidsverhoudings van die res onderskei, die egtheid van die verhouding is; met ander woorde, hoe opreg die besigheidsverbintenis is.
/businessblog/PublishingImages/lasting_businessBanner.jpgYes
4/19/2018 4:05 PMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
byverdienstes.aspx
  
Byverdienstes6/23/2016
Die verdien van ekstra geld buite werksure klink dalk na ʼn goeie idee. Maar wat as die werkgewer daarteen beswaar het? Hoef die werknemer van ekstra aktiwiteite buite werksure aan die werkgewer verslag te doen? Die antwoord is nie eenvoudig nie.
/businessblog/PublishingImages/Moonlighting_ArticleBlogBanner.jpgYes
6/23/2016 10:42 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
dagga-in-die-werksplek.aspx
  
Dagga in die Werksplek11/7/2018
Mense word nie meer vervolg vir die private kweek, besit en gebruik van klein hoeveelhede dagga nie. Maar wat is die gevolge vir die werksplek?
/businessblog/PublishingImages/dagga-workplace.jpgYes
11/7/2018 11:14 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
default.aspx
  
Home
4/21/2016 3:45 PMMartin Laubscher (SPF)
Summary links
deurlopende-verbetering-in-besigheid.aspx
  
Deurlopende verbetering in besigheid4/20/2017
Kaizen, ʼn Japanese woord en filosofie wat “verander om te verbeter” beteken, herinner ons daaraan dat stapsgewyse en deurlopende verbetering in die lewe en in besigheid ons vorentoe kan en sal aandryf.
/businessblog/PublishingImages/BusinessImprovement_ArticleBlogBanner.jpgYes
4/20/2017 9:08 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-aansienlike-potensiaal-van-vraghouers.aspx
  
Die aansienlike potensiaal van vraghouers11/1/2018
Beverly Gumbi is 2018 se wenner van die Beoordelaarsprys in die “Entrepreneur of The Year” kompetisie, geborg deur Sanlam en Business Partners, maar dit het heelwat moed geverg om daar te kom
/businessblog/PublishingImages/Beverly-containers.jpgYes
11/1/2018 9:44 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-afswaai-in-besigheidswinste-en-die-implikasies-daarvan.aspx
  
Die afswaai in besigheidswinste en die implikasies daarvan5/12/2016
Suid-Afrikaanse besighede is onder druk. Die totale netto bedryfsoorskot (NBO) vir alle korporasies (verteen-woordigend van besigheidsverdienste) het verlede jaar met 3.8% gedaal.
/businessblog/PublishingImag/businessblog/PublishingImages/SanlamBlogThedownturninbusiness.jpges/SanlamBlog_The%20downturn%20in%20business.jpgYes
6/24/2016 9:26 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-belastingstruktuur-moet-in-lyn-met-die-groeidoelwit-wees.aspx
  
Die belastingstruktuur moet in lyn met die groeidoelwit wees3/14/2017
Die aandag is sterk gefokus op die wysigings aan die belastingbedeling in vanjaar se Nasionale Begroting, aangesien die Nasionale Tesourie sy voorneme om ʼn bykomende R28 miljard oor die huidige finansiële jaar in te samel, deurgevoer het.
/businessblog/PublishingImages/NationalBudget_ArticleBlogBanner2.jpgYes
3/14/2017 1:24 PMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-besluit-om-werkers-oortollig-te-verklaar.aspx
  
Die besluit om werkers oortollig te verklaar6/12/2019
Om werknemers met ʼn fait accompli te konfronteer, kan die proses die nekslag toedien. Maar beteken dit dat ʼn werkgewer nie enige mening mag vorm voordat daar gekonsulteer is nie?
/businessblog/PublishingImages/retrench-blog.jpgYes
6/12/2019 12:29 PMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-eeu-van-die-toep-hoe-kleinsake-eienaars-tyd-kan-wen.aspx
  
Die eeu van die toep: hoe kleinsake-eienaars tyd kan wen2/8/2017
Klein en mediumgrootte ondernemings (KMO’s) voeg geweldig groot waarde toe tot Suid-Afrika se ekonomiese groei en ontwikkeling.
/businessblog/PublishingImages/BusinessTips3_ArticleBlogBanner.jpgYes
2/8/2017 8:16 AMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
die-evaluasie-van-jou-waarde.aspx
  
Waarom 'n evaluasie van die verpakking van jou waarde-aanbod nodig is6/9/2016
In ʼn wêreld waar die verbruiker koning is, raak dit al hoe moeiliker om jou produk of diens van dié van jou mededingers te onderskei, aangesien tegnologiese vordering dit moontlik maak om, ʼn presiese weergawe van ʼn produk of diens te maak.
/businessblog/PublishingImages/Tips_ArticleBlogBanner.jpgYes
6/24/2016 9:21 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-implementering-van-jou-truststrategie.aspx
  
Die implementering van jou truststrategie6/25/2019
Jy het die raad van kenners oor die rol van ʼn trust as deel van jou algehele finansiële en boedelbeplanning ingewin.
/businessblog/PublishingImages/implementing-your-trust.jpgYes
6/25/2019 11:08 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-kommerwekkende-boodskap-in-die-afgradering-van-soewereine-skuld.aspx
  
Die kommerwekkende boodskap in die afgradering van soewereine skuld5/19/2017
Die verandering in pryse van finansiële bates in reaksie op Standard and Poor (S&P) se afgradering van Suid-Afrika se langtermyn- buitelandse-valutaskuldwaardering was relatief matig.
/businessblog/PublishingImages/DebtRating_ArticleBlogBanner.jpgYes
5/19/2017 3:22 PMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
die-maak-van-blinde-oproepe-is-n-mors-van-tyd.aspx
  
Die maak van blinde oproepe is 'n mors van tyd8/30/2016
Die soeke na nuwe kliënte en ʼn toename in verkope is ʼn werklikheid vir enige kommersiële besigheid. Daar is talle verskillende maniere waarop nuwe kliënte vir ʼn besigheid gewerf kan word.
/businessblog/PublishingImages/BusinessMarketLinkedin_ArticleBlogBanner.jpgYes
8/30/2016 8:38 AMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
die-reg-op-n-tolk-tydens-n-tugverhoor.aspx
  
Die reg op 'n tolk tydens 'n tugverhoor10/8/2018
/businessblog/PublishingImages/interpreter-banner.jpgYes
10/8/2018 11:40 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-reg-op-verhoor-voor-skorsing.aspx
  
Die reg op verhoor voor skorsing5/15/2019
n ʼn tugverhoor het ʼn werknemer die reg om aangehoor te word, voordat ʼn oordeel gevel word. Maar het ʼn werknemer die reg om aangehoor te word voor skorsing in afwagting op die uitslag van die verhoor?
/businessblog/PublishingImages/suspension-blog.jpgYes
5/15/2019 8:14 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-reserwebank-die-rand-en-rentekoerse.aspx
  
Die Reserwebank die Rand en Rentekoerse11/13/2018
Na die duidelike afname in reële BBP-groei oor die eerste twee kwartale van 2018, lyk dit kwalik soos die regte tyd vir die Reserwebank om ʼn verhoging in die rentekoers te oorweeg.
/businessblog/PublishingImages/reserve-bank.jpgYes
11/13/2018 11:51 AMCharne Thompson(SPF)
CoZa BusinessBlog Slices
die-spinasiekoning-van-khayelitsha.aspx
  
Die Spinasiekoning van Khayelitsha: 'n Storie oor persoonlike oorwinnings, entrepreneurskap en gemeenskapsorg…6/30/2016
Spinasie, die begeerte om homself te bewys en ʼn opregte omgee-ingesteldheid het Lufefe Nomjana en sy spinasiegebaseerde bakkery in ʼn trotse besigheid, wat nou begin het om aan ʼn plaaslike kettingwinkel te voorsien, verander.
/PublishingImages/SpinachKing_ArticleBlogBanner.jpgYes
6/30/2016 4:27 PMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
die-waagstuk-die-neerstort-en-die-herrysing-hoe-dividende-op-lewenskragtigheid.aspx
  
Die waagstuk, die neerstort en die herrysing: Hoë dividende op lewenskragtigheid10/12/2016
Thembi het verlede jaar by Sanlam se Ondernemings- en Verskaffersontwikkelingsprogram aangesluit. Vind uit hoe sy gegroei het van ‘n motorwasser tot ‘n besigheidsvrou met ‘n jaarlikse omset van R6.5 miljoen.
/businessblog/PublishingImages/GoodNews_ArticleBlogBanner.jpgYes
10/12/2016 11:29 AMCarola Carstens
CoZa BusinessBlog Slices
1 - 30Next