Effektetrust Portefeulje PrestasiePeriode soos op 31/12/2011 Om hierdie RSA Fondse in Engels te lees, klik hier. Bron : Morningstar, gebaseer op ‘n enkelbedragbelegging, jaarlikse groeikoers
SIM Hulpbronnefonds en SMMI Defensiewe Fonds van Fondse het na 'n nuwe kategorie geskuif en beide fondse se maatstaf het verander gedurende Februarie 2011. In lyn met ASISA se regulasies het beide fondse prestasiegeskiedenis verloor.
Bogenoemde portefeulje prestasie is bereken op ‘n NBW tot NBW basis en neem geen aanvangsheffing in ag nie. Inkomste is herbelê op die ex-dividend datum.Werklike beleggings-prestasie sal verskil gegrond op die aanvangsheffing van toepassing, die werklike beleggingsdatum en die datum van herbeleggings van inkomste. Historiese prestasie is nie noodwending ‘n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Let wel: PDF-dokumente kan met behulp van Adobe® Acrobat Reader gelees word. Jy kan Acrobat Reader gratis regstreeks van Adobe aflaai. Content within this section: |
|
|
|


















