SPI Krediet

Nou kan jy jou bates gebruik om 'n lening regstreeks by SPI te verkry!


Ons stel graag ‘n fasiliteit aan ons kliënte bekend waar jou bates ingespan kan word om ‘n lening te verkry sonder die beslommernis van ‘n tydrowende en ingewikkelde administratiewe proses soos wanneer jy by ‘n bank of ander uitleeninstelling sou aanklop.


 

Vir meer inligting, laai die SPI Kredietbrosjure af.
 

Content within this section: