Latest Pages

latest pages

view the latest pages/items that have been viewed sitewide

  • Aandelemakelary

My Pages

my pages

view all pages that you have selected and bookmarked


My Settings

my settings

Customise your personal settings



My newsletters
My favourites
Update your details
Individual profiler results

Stock quotes:

Active site glossary:

Language option:

Font size:

A A A

My Folder
close 
x 
start with what you hope for
Click here to view our tv adverts
Hope
Individuals
Business Owners
Corporates & Institutions

Aandelemakelary

Omdat SPI 'n gelisensieerde onafhanklike aandelemakelaar en lid van die JSE is, is die volle spektrum aandelemakelaarsdienste tot jou beskikking. Dit sluit in die uitvoering van koop- en verkoopopdragte, verhandeling en diversifisering van aandele-opsies, asook markinligting en advies.

Vir verhandeling en uitvoering bied ons kliënte die gerief van stiptelike uitvoering van opdragte. Jy kan mark- en aandeleprysinligting daagliks by enige van ons takke verkry.

Kliënte onderteken 'n mandaat as 'n beheerde of nie-beheerde kliënt van SPI. Vir beheerde kliënte bied SPI 'n omvattende administrasiefasiliteit, met inbegrip van die lysting van alle sekuriteite onder die SPI genomineerde maatskappy, Agulhas Nominees (Pty) Ltd., op die SPI-aangestelde [Customary Settlement Depository Participant (CSDP)]. Alle administrasie word deur SPI behartig. Nie-beheerde kliënte stel hul eie CSDP aan en die SPI-diens word beperk tot stiptelike verhandeling en uitvoering. Makelaarsnotas word by elke transaksie uitgereik. Met die nuwe STRATE-stelsel wat nou in volle werking is, vind alle verrekenings elektronies plaas en geen transaksie kan dus uitgevoer word voordat die volle betaling gedoen of die aandele in die rekening beskikbaar is nie.

Content within this section:

Print
Email
Add Page to My Favourite Folder
Share Page
  A A A