Latest Pages

latest pages

view the latest pages/items that have been viewed sitewide

  • Ons Produkte

My Pages

my pages

view all pages that you have selected and bookmarked


Most Emailed

most emailed

view the most emailed pages in this section


My Settings

my settings

Customise your personal settings



My newsletters
My favourites
Update your details
Individual profiler results

Stock quotes:

Active site glossary:

Language option:

Font size:

A A A

My Folder
close 
x 
start with what you hope for
Click here to view our tv adverts
Hope
Individuals
Business Owners
Corporates & Institutions

Ons Produkte

As 'n privaat beleggingsmaatskappy is ons trots op die lewering van 'n gespesialiseerde diens wat op die behoeftes van die hoë-nettowaarde-individu toegespits is

Ons bied portefeuljes aan wat uit een of meer van die verskillende bateklasse, d.w.s. aandele, eiendomstrusts, eiendomsleningseffekte, effekte en kontant, bestaan. Met behulp van ons aandelenavorsingsvermoë met sy goeie hulpbronne sal ons jou fondse toewys om 'n optimale samestelling van en blootstelling aan beleggingsektore te bewerkstellig, met inagneming van alle tersaaklike faktore, waarvan jou risiko-aptyt die belangrikste is.


Die portefeuljebestuurders bestuur 'n reeks gekonsentreerde portefeuljes met verskillende beleggingshorisonne en blootstelling aan die aandelemark. Ander produkte wat ons aanbied, sluit geldmakelary, afgeleide gestruktureerde produkte, aftreefondsbestuur, absolute-opbrengsportefeuljes en aandelemakelaarsdienste in.

Aan die internasionale front is ons trots op ons verbintenis met Pictet Bank van Genève, Switserland aan. Pictet is een van die wêreld se voorste batebestuurs- en bankmaatskappye, met bates van meer as $250 miljard onder bestuur en bewaring. Klik op die Buitelandse Aanbieding-skakel hieronder vir meer besonderhede oor ons buitelandse aanbieding.

Sanlam Private Beleggings bied jou jou eie pasgemaakte oplossing uit 'n verskeidenheid produkte, met inbegrip van die volgende:


 

Content within this section:

Print
Email
Add Page to My Favourite Folder
Share Page
  A A A