BeleggingsprosesBy Sanlam Private Beleggings verseker 'n gedissiplineerde navorsingsprotokol insette van gehalte by die besluitnemingsproses. Afgesien daarvan dat ons beleggingskomitee op jare se ervaring in die beleggingswêreld staatmaak, benut hulle ook talle inligtingsbronne en ontledings voordat hulle 'n intelligente besluit neem wat vir jou as 'n baie besondere individu sin maak.
NavorsingsprosesKennis is finansiële mag. Ons nougesette navorsingsproses weet presies waar om inligting te verkry. Ons gebruik onder meer die volgende bronne:
Hoe ons navorsing doen:Al ons portefeuljebestuurders dra by tot die interne navorsingsproses. Ons hoof beleggingsbeampte, Alwyn van der Merwe, is verantwoordelik vir die koördinering van alle navorsingsinligting en ontleding. Wat aandele betref, verkies ons om te belê in bekende maatskappye wat:
Navorsingsresultate word oor ons hele besluitnemingsproses heen gebruik:
Die besluitnemingsproses sluit in
Portefeuljebestuurders sowel as handelaars volg hierdie proses nougeset en word gemonitor deur 'n toegewyde, onafhanklike Nakomingsafdeling wat regstreeks aan die HUB rapporteer. SPI word volgens die uiters streng reëls van die JSE en die Raad op Finansiële Dienste bedryf. Dit verleen verdere beskerming aan kliënte se beleggings. Content within this section: |
|
|
|






















