Jou Beleggingspan
Ons het 'n uiteenlopende maar goed gebalanseerde beleggingspan wat uit 22 portefeuljebestuurders bestaan. Met gemiddelde ervaring van 12 jaar en hoë vlakke van beleggingskennis en -kundigheid is hul insig in die beleggingswêreld deeglik gegrond en vlymskerp. Die span se uiteenlopende kwalifikasies, ervaring en kultuur, en die individualiteit van hul denkprosesse verseker gegronde beleggingsienings en -strategieë. Die beleggingskomitee, bestaande uit die Hoof Beleggingsbeampte en 5 portefeuljebestuurders, neem die finale beleggingsbesluite. Die hele span gee uitvoering aan hierdie besluite. Klik op 'n streek om ons portefeuljebestuurders te ontmoet: - Kaapstad - Stellenbosch - Johannesburg - Sandton - Pretoria - Durban - George - Knysna - Afgeleide Instrumente Beleggingspan - Kaapstad
Beleggingspan - Stellenbosch
Beleggingspan - Johannesburg
Beleggingspan - Sandton
Beleggingspan - Pretoria
Beleggingspan - Durban
Beleggingspan - George
Beleggingspan - Knysna
Beleggingspan - Afgeleide Instrumente
Content within this section: |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|















































