Vir iets uitsonderliks sal mens die ekstra myl loop
‘n Bietjie harder werk. ‘n Bietjie minder slaap.
Maar dis alles die moeite werd
Ons weet.
Dis hoekom ons hier is..
By Sanlam Private Beleggings is daar nie iets soos 'n perfekte telling nie. Ja, ons is 'n goed gevestigde privaat beleggingsbestuursmaatskappy, maar in hierdie bedryf is daar nie plek vir selfvoldaanheid nie. In alles wat ons doen, verhoog ons self voortdurend standaarde, wat 'n groter uitdaging bied. Wanneer dit by ons kliënte kom, is daar net een doelwit: om superieure opbrengste te behaal; om nooit te vergeet nie dat alhoewel ons met syfers werk, dit mense is na wie ons omsien. Ons prestasierekord oor ons hele produkreeks heen weerspieël hierdie doelwit.
Content within this section: