Latest Pages

latest pages

view the latest pages/items that have been viewed sitewide

  • Rules And Entry Form

My Pages

my pages

view all pages that you have selected and bookmarked


My Settings

my settings

Customise your personal settings



My newsletters
My favourites
Update your details
Individual profiler results

Stock quotes:

Active site glossary:

Language option:

Font size:

A A A

My Folder
close 
x 
start with what you hope for
Click here to view our tv adverts
Hope
 

Rules and entry form

Please note: The information on this web page relates to the current competition and may be adapted from year to year. These rules are only available in Afrikaans.

Reëls
(Tekste wat nie hieraan voldoen nie, sal nie kwalifiseer nie)

  1. Die kompetisie is oop vir enigeen wat in Afrikaans skryf. Daar is geen voorgeskrewe tema nie.
  2. Inskrywings moet oorspronklike werk wees, en nie verwerkings van enige materiaal wat voorheen gepubliseer is, uitgesaai is of in enige vorm opgevoer is nie. Die inskrywing mag ook nie ’n teks wees wat aan ’n uitgewer voorgelê is, en wat ten tye van die kompetisie aanvaar is, of voor die uitslae bekend gemaak word, gepubliseer gaan word nie.
  3. Die volle spektrum van Afrikaans kan gebruik word, mits dit toeganklik is vir die luisteraar. Daar is geen beperking op die gebruik van taalvermenging, dialekte of streekvariante nie, maar slegs wanneer dit funksioneel, verantwoordbaar en natuurlik is.
  4. Geen deelnemer mag meer as een inskrywing voorlê nie.
  5. Die duur van die drama moet tussen 40 en 50 minute wees. Dit is ongeveer 45 A4- bladsye wat volgens ons voorskrifte getik is.
  6. Daar moet hoogstens agt karakters wees. Dit beteken nie u móét agt gebruik nie.
  7. Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  8. Daar is slegs een kategorie met vier pryse:

  9. Eerste prys R20 000, Tweede prys R10 000, Derde prys R7 000 en – wanneer toepaslik – ’n aansporingsprys van R7 000.

  10. RSG behou hom die reg voor om ’n prys of pryse nie toe te ken nie indien die beoordelaars van mening is dat dramas nie op gevraagde standaard is nie.
  11. Die sluitingsdatum is Woensdag 30 Junie 2010 en geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Inskrywings word nie per e-pos aanvaar nie.
  12. Hoewel alle moontlike voorsorg getref word, aanvaar RSG geen aanspreeklikheid vir die verlies van enige teks nie. Kandidate moet afskrifte van hulle tekste hou, aangesien geen ingeskrewe teks aan die outeur teruggestuur sal word nie.
  13. Inskrywings moet vergesel word van 'n kort (een A4bladsy) CV wat op die skrywer se skryfgeskiedenis fokus.
  14. Werksessies sal in Kaapstad en Johannesburg aangebied word vir skrywers wat dit wil bywoon.
  15. Nadat tekste ontvang is, sal 'n keuringsproses plaasvind en van die skrywers sal genooi word om verder te skaaf aan die tekste saam met seniorregisseurs. Nadat hierdie tekste in hul finale vorm ontvang is, sal die finale beoordeling plaasvind.

  16. Daar sal nie gediskrimineer word teen skrywers wat nie aan die mentorstelsel deelneem nie.
  17. Die uitslae word op 7 Desember in die program TJAILATYD aangekondig, asook in die pers. Slegs wenners word persoonlik in kennis gestel.
  18. Aangesien dit ’n kompetisie is, word geen kommentaar op inskrywings gelewer nie.
  19. RSG behou hom die reg voor om dramas wat van uitsaaigehalte is uit te saai. Die skrywers van alle dramas wat uitgesaai word, sal volgens RSG se bestaande fooiestruktuur vir die uitsending vergoed word.
  20. Die skrywer se naam mag SLEGS op die voorblad van die teks voorkom.



The entry form is on Page 17 of the manual (Pdf, 77.9 KB, Only avaiable in Afrikaans).

Content within this section:

 
 
 
Print
Email
Add Page to My Favourite Folder
Share Page
  A A A  
Individuals
Business Owners
Corporates & Institutions