|
Byvoegings tot planbeskrywings
Hieronder is 'n lys van byvoeging tot planbeskrywingstipes met hulle
ooreenstemmende kodes. Om te bepaal watter kode ooreenstem met die
plandokument in u besit, maak seker dat die byvoeging tot
planbeskrywingstipe in die opskrif van u plandokument, en die
byvoeging tot planbeskrywingskode in die voetnota, dieselfde is as
die beskrywingstipe en -kode hier.
Om by 'n dokument in te gaan, klik asseblief op die kode van u keuse. Die dokument mag dalk lank neem om af te laai, na gelang van die spoed van u internetverbinding. Om hierdie dokumente in Engels te lees, klik hier. Byvoeging tot planbeskrywingstipe en -kode
Content within this section: |
|||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||


















