|
Vernuwing van webtuiste
Ons is daarop ingestel om voortdurend die dienservaring van ons kliente te ondersoek en om daarop te verbeter. Dis juis daarom dat ons ons webtuiste nou opgradeer.
Ons het geluister na terugvoer. Ons het kennis geneem van watter bladsye op ons webtuiste meer en minder gewild is. Ons het ook gekyk na die nuutste gebruikerstendense . Als sodat ons vir ons gebruikers 'n aangename en positiewe ervaring kan skep. Die veranderings sal so stuk-stuk aangepak word, aangesien ons webtuiste meer as 6 000 bladsye groot is! Die ervaring mag dalk aanvanklik soos 'n aanbouery voel, maar ons werk so vinnig as moontlik om die chaos om te tower in 'n onverbeterlike ervaring. Terwyl ons aan die bou is, sal ons enige opbouende terugvoer - goed of sleg - waardeer. Laat ons weet wat werk en wat nie. Ons nuwe webtuiste sal nie goed vertoon as u "Internet Explorer 6" gebruik nie. Klik hier om na die nuutste weergawe op te gradeer of probeer een van die ander weblesers hier onder. Content within this section: |
|
|
|
||























