|
|
Landbou Vroue Entrepreneur 2011 FinalisteVroue is vaardige planmakers. En die wat besighede bedryf op plase of in plattelandse gebiede - soveel te meer! Maar ondanks die feit dat hul aansienlik bydra tot welvaartskepping op die plaas, en ook werkgeleenthede vir omliggende gemeenskappe skep, word hul entrepreneurskap nie dikwels geprys nie. Sanlam, in samewerking met Landbouweekblad, vereer jaarliks hierdie vroue vir hul entrepreneurskap en innovasie , asook hul uitsonderlike rol in die welsyn van die plattelandse gemeenskap, deur die Sanlam/LandbouWeekblad Landbou Vroue Entrepreneur- kompetisie Die ses finaliste van die 6de Landbou Vroue Entrepreneur-kompetisie is onlangs aangekondig na 'n beoordelingsproses van die 29 inskywings wat landwyd ontvang is. Hulle is:
Die wenner word op 28 Oktober tydens 'n glansgeleentheid in Durbanville, Wes-Kaap aangewys. Die bekende radio en TV persoonlikheid, Marietta Kruger sal as seremoniemeester optree. Sanlam borg ook die Sanlam/Business Partners Entrepreneur van die Jaar ®. Klik hier vir meer Cobalt Oplossings vir Besigheidseienaars, Sanlam se portefeulje van finansiele oplossings vir besigheidseienaars. Content within this section: |
|||||||||||||
|
|
||||||||||||||























