Woordfees

By Sanlam begin ons met dit waarvoor jy hoop. Met ons reeks borgskappe vir kuns en kultuur het jy die geleentheid om die taal waarvoor jy lief is te geniet. Dit is ons bydrae om kultuur in ons land lewend te hou.

    

Die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2 - 11 Maart 2012

    
    

 Wil jy meer weet?
Kliek gerus hier  vir meer inligting oor onder meer die Woordfees, die suksesvolle Woorde Open W√™relde projek, en die 2012- feesprogram  en nog baie meer.