Gebalanseerde PortefeuljesDie onderstaande tabel gee ‘n uiteensetting van die strategiese batetoewysing vir hierdie portefeuljes en toon duidelik die risikoverskille tussen die verskillende portefeuljes. Die Gebalanseerde Portefeuljes voldoen aan Regulasie 28 van die Pensioenfondswet wat beleggings vir die aftreefondsmark reguleer.
Vir meer inligting: Content within this section: |
|||||||||||||||||
|
|





















