Click Here to Apply Daily Yields Fund Information

Jou briljante einde-van-die-jaar-besparingswenk

Jou briljante einde-van-die jaar-besparingswenk!
 
Begin vroegtydig ’n vakansiefonds deur elke maand ’n bietjie ekstra in jou Sanlam Liquid-rekening te sit. Met Sanlam Liquid se hoër geldmarkopbrengste (en maklike toegang daartoe) sal jou geld sommer gou harder vir jou werk – en dít terwyl jy selfs ’n nóg vroliker vakansieseisoen kan geniet!

Ek wens jou en jou geliefdes alles van die beste toe vir die vakansieseisoen!

Content within this section: